JOIN OUR MAILING LIST

Search    

Services



Die Boskraal se studio is ideaal ingerig vir outydse foto's met outydse bykomstighede. Die boma se steenwerk en houtstompe maak ook pragtige foto's onder die groot doringbome met die wit tarentale as agtergrond. Fotograwe moet eie beligting vir die studio voorsien. Gedurende somer reenval is Die Boskraal oortrek met vreemde paddastoele en is dit 'n paradys vir fotograwe.
Back Back to top